Verkennings Kommando's: Ons Vergeet Nie Peet Coetzee het in n militêre omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met die ou Britse plat staal helmets in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy weermag loopbaan het in 1963 begin en geëindig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer; "Die Recces" "Ons het heelwat tyd met die Beeld Vertolker AO1 Peet Coetzee by die Spesiale Magte Hoof Kwartier spandeer. Peet was n meester in hierdie veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudering van ons teikens, die roetes en potensiële oplê posisies." - Kolonel André Diedericks HCS, HC, SM, MMM. "Dit was altyd aangenaam om met AO1 Peet Coetzee saam te werk, en kon altyd staatmaak op vernaam goeie vertolkde beeld inligting wat hy aan ons verskaf het." - Majoor Jack Greeff HC, PMM, MMM. "Hierdie Afrikaanse vertaling van die Engelse JAM STEALER wat in 2008 gepubliseer was, geniet die erkenning wat JAM STEALER reeds verwerf het. Die boek word beskou as die mees omvattende en ryklik geïllustreerde van alle grensliteratuur." - VOLKSBLAD 2010-04-12 11:14 Read more
Trustpilot
2 months ago
1 week ago